Vakansie huis te koop in Uilkraalsmond

Lieflike 3 slaap kamer huis te koop in Uilkraalsmond stap afstand van die see af vir R470 000. Huis het n binne braai vir die koue aande. Huis het ook sy eie badkamer geriewe . Lekker ruim sitkamer en kombuis met n sleeper couch ingesluit. Buite is 2 geboude braaie en hele vloeris geplavei. Meubels wat te sien is in foto's bly binne die huis. Kontak gerus Jaco van Dyk vir meer inligting of om aanbod te maak by 0823750253.

20190923_165403